fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SWANEPOEL-Surnames-Vanne »

SWANEPOEL-Meiring-1962-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Johann Swanepoel 13 Jul 2021_116 Meiring SWANEPOEL b.21 Jun 1962 d.03 Feb 2020. Annatjie Harmse Mulder - Ai geskok nou Was ‘n goeie man. Albert Schoeman - Ai my ou maat kan nog nie glo jy is weg nie mis jou gesels by die werk. Ian Besseling - My ou buurman..... Willie Pieterse - Goeie mens gewees. Tracey van Niekerk - Ook een van my beste pelle. Ons kon diep praat. Spore in my hart getrap. Ferdie Besseling - Meiring. Lekker tye saam gehad. Rus in vrede!

  • 1 images