fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SWANEPOEL-Surnames-Vanne »

SWANEPOEL-Lou-0000-2021-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Tienie Loots_4 Jan 2022_31_RIV Lou SWANEPOEL 3/12/2021. Pit Pit - Volwaarwaardige Ds...Hy my aangeneem...voorgestel...En sy politiek was reg..RIP.. Riana Van der Merwe - Baie sterkte aan sy naasbestaandes. Hannes Pretorius - Baie sterkte. M.P. van Staden - Baie Sterkte!! Pine Petzer - Baie sterkte. Hekkie Gerber - Baie sterkte.aan al sy naastes, vriende en familie Hy was ñ man uit een stuk en sal erg gemis word

  • 1 images