fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SWANEPOEL-Surnames-Vanne »

SWANEPOEL-Lorraine-1944-1990-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Sonja Boshoff 14 Jul 2021_729 Lorraine Swanepoel b.24.02.1944 d.10.02.1990. Anne-Marie van der Walt - Onthou hulle so goed. Nelanie van Schalkwyk - Ek probeer vir Marelize (Olivier) Bosman tag. Kry nie reg nie. Karen Booysen Du Preez kan jy? Sonja Boshoff en jy? Sarie Wepener - Jare terug ons bure gewees in Maroela singel. Oorkant hulle was Dries Hattingh hulle

  • 1 images