fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SWANEPOEL-Surnames-Vanne »

SWANEPOEL-Japie-1967-2016-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Vicky Welgemoed 14 Jul 2021_256/_257/_257a/_257b Japie SWANEPOEL b.1967 d.2016. Riana Burger Kichenbrand - Ons was huis vriende gewees toe ons kinders was. As ek reg onthou, het hy jokkie gery vir my pa daai tyd toe my pa nog reisies perde gehad het, Japie was soos 7jaar oud gewees. Ek onthou ook so bietjie wat my ma my vertel het, ek het 'n crush op hom gehad en het hom altyd Japie my Skaapie genome. Dit was goeie ou dae gewees. Ronelle Vos Oosthuizen - Hy was een van die nice'te ouens in ons matriekgroep gewees. Japie het altyd geglimlag. Kp van Dyk - Ja ek het as klein seuntjie op Ellisras onder ou Japie se vlerk gekom was die beste tye in my lewe ons was later saam by Veediefstal RIV ou maat. Llewellyn Fox - Kp van Dyk goeie ou dae perdekamp. Esme Van Eyssen - My matriek afskeid maat. Emile Pepler - Perdekamp 1985... Frikkie Jansen/Emile Pepler - amper elke vrydag met ons gom gatte n afrpraak by die perdekamp gehad. Betsie Smit - Beste oom. Alta Harrison - My liewe dierbare boetie!!! Nie n dag gaan verby dat ek jou nie mis nie!!! Jy is vir ewig in my hart, en my gedagtes!! Ronelle Vos Oosthuizen/Alta Harrison - Baie dankie vir die foto's. Ons was groot maats in die skool gewees. Ek hoor nog sy lekker lag. Vicky Welgemoed - Kosbaar .... was ons amper bure...ons het langs die Scheepers gebly ...hom baie in Pietersburg raakgesels

  • 5 images