fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SWANEPOEL-Surnames-Vanne »

SWANEPOEL-Francesco-Vittorio-1947-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Cyndie Matthee 15 Jul 2021_655 Francesco Vittorio Swanepoel Gebore: 02/05/1947 Engel vlerke gekry: 30/12/2020. Cyndie Matthee - Ai... loop die trane nou sommer weer... Mis my Pappa elke dag!!!!. Mara Bouwer Murray - Besonderse name! Afkoms Cyndie? Saam met pa en ma by Matimba gewerk. Ek is so lief vir hulle!!

  • 1 images