fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SUTHERLAND-Surnames-Vanne »

SUTHERLAND-Aletta-Martina-nee-VAN-SCHALKWYK-1985-2020

Geneem vanaf Facebook South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe. Erkenning vir die bydrae aan: Boet Saayman Riversdale Za 20 Aug 2021_53 [Aletta SUTHERLAND..nee VAN SCHALKWYK...sy spruit uit die VAN SCHALKWYCKS van die Bouwerskloof aan die Goukou..Riversdale...’n Groot musikale familie. Sy het die sleutelbord en konsertina bemeester..en kon ook pragtig sing..Aletta..jy is te vroeg weg. Dankie vir jou bydrae]. Hendrik Nolte - Ja te vroeg bly altyd hartsèer

  • 1 images