fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STRYDOM-Surnames-Vanne »

STRYDOM-Deon-1967-2010-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 15 Jul 2021_454 Deon Strydom b.3 Des 1967 d.12 Feb 2010. Pedré Bosch - Goeie mens gewees, hy en manlief was goeie vriende. Francois Pretorius - Ja sal ek hom ooit kan vergeet. Ons was baie na aan mekaar. Alles saam gedoen hy het ook altyd Woendae by ons ge eet en dan moes sy Greg gemaak word. Deon my maat ek mis jou baie. Wilma Marais/Francois Pretorius - Ek het nie geweet hy is oorlede nie. Francois Pretorius - Ja Wilma hy is al lankal dood so 12 jaar terug

  • 1 images