fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STROEBEL-Surnames-Vanne »

STROEBEL-Cornelius-Theodorus(Neels)-1954-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 26 Feb 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Cornelius Theodorus STROEBEL (Neels) Gebore: 14 Junie 1954 Oorlede: 23 Februarie 2021. Ons bede met die familie van Neels in die hartseer tyd. Hy is van Jeffreysbaai en sy diens vind plaas Saterdag 27 Februarie 2021 vanuit die Victory Kerk om 14:00. Rus sag en in vrede

  • 1 images