fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STRATEN-VAN-Surnames-Vanne »

STRATEN-VAN-Jan-1949-2022-M

Per e-pos volgens Charlie ELS op 14 Mei 2022:

Dis van my voormalige stadsbeplanner-vennoot, Jan VAN STRATEN, wat 25/4/2022 in Knysna oorlede is.

Sy pa was ‘n immigrant van Nederland. Jan het lank in Pretoria gewoon en saam met my as raadgewende stadsbeplanner gepraktiseer. Ons firma was Els van Straten en Vennote, later (en steeds) bekend as EVS.

Hy het ook baie ontwikkelings gedoen: Kantore in Persequor, Pretoria en woonstelle in die Silverlakes-omgewing, Pretoria en elders.

Hy het sowat 10 jaar gelede in Knysna gaan aftree, waar hy ook nou oorlede is.

  • 9 images