fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STOOP-Surnames-Vanne »

STOOP-Deon-Nn-Stopie-0000-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 15 Jul 2021_457 Deon Nn Stopie STOOP b.0000 d.Jan 2017. Ronel Coetzee - Stopie, was baie erg oor jou. Ons het darem so lekker gedans by die Hotel! Wonderlike tye gewees!. Ronelle Vos Oosthuizen - Ja, ek dink hy was sinoniem met dans gewees. Hy kón dans. Ons was almal so lief vir hom gewees

  • 1 images