fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STEYN---STEŸN-Surnames-Vanne »

STEYN-Theunis-0000-1998-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Janice Ann Pelser 21 Jul 2021_227 Theunis STEYN b.0000 d.1998. Was in 1997 in Matriek, as ek reg onthou is hy die jaar daarna oorlede in ‘n motor ongeluk. Annelise Benson Lausberg/Janice Ann Pelser - onthou jy vir Johan Vermaak. Frans Cloete/Tannie Sandra Geyser was hy nie ook saam Petri in die ongeluk nie? Elusha Muller - Mooi seun

  • 1 images