fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STEYN---STEŸN-Surnames-Vanne »

STEYN-Susan-1949-1999-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Annemarie Steenberg 14 Jul 2021_724 Susan Steyn Gebore 7/5/1949 Oorlede 5/1/1999. Beste Jukskei afrigter by Hoërskool Ellisras. Haar lewe vir almal gegee en min terug verwag. Ons salute jou mamma. Vir ewig in ons harte. Nelanie van Schalkwyk - Asb ‘n foto van jou pa ook. Annemarie Steenberg/Nelanie van Schalkwyk - Het opgesit. Nelanie van Schalkwyk/Annemarie Steenberg – Dankie. Annelise Benson Lausberg - Ai ek het net nou die dag aan haar gedink. Sumien Hagendijk - Forever in my heart mis jou mamma. Rina Davies - Het ook saam hulle jukskei gespeel

  • 1 images