fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STEYN---STEŸN-Surnames-Vanne »

STEYN-Leon-0000-0000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Chris En Lindi Cloete_16 Jul 2021_2/_1_Leon STEYN. Noelé Ferreira - My kosbare mamma en pappa. Heibrecht Nel - Ouma Gees se beste este buurvrou vir baie jare! Spesiale tye. Elsie Welgemoed - Dierbare 2 mense. Elna Booysen - Oom Leon en Tannie Hettie. Het Oom Leon altyd so geniet, altyd op sy stukke gewees! Danae Buss. Carla Pansegrouw du Plessis - Ai hierdie Oom!!! Het hom gelove!!! Yvette Steyn Ferdi Steyn. Roné Moolman - Onthou só goed , hoe sou ek hul ooit kan vergeet!!

  • 2 images