fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STEYN---STEŸN-Surnames-Vanne »

STEYN-Hannes-Nn-RooiHans-1942-2011-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Annemarie Steenberg 14 Jul 2021_723 Hannes nn RooiHans Steyn Gebore 8/5/1942 Oorlede 2/9/2011. Kanker het Pappa kom steel van ons. Ellisras se Mampoerkoning. Vir ewig in ons harte pappa. Sumien Hagendijk - Forever in my heart mis pappa elke dag. Pierre Anneke Breedt - Ek onthou hoe ons ouers almal saam jukskei gespeel het. Riana Burger Kichenbrand - Dis was goeie tye gewees daar by die Jukskei bane. Vernon Van Der Watt - Baie liters van sy poer gevat toe ek jonk was

  • 1 images