fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STEYN---STEŸN-Surnames-Vanne »

STEYN-Charles-Jacobus-1950-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Lise-Marie Olivier 13 Jul 2021_880 Charles Jacobus STEYN Gebore 29 Apr 1950 Oorlede 30 Sep 2017. Magda Snyders Reyneke - Peetpa. Annetjie Smith - Ja my ou swaer mis hom ook baie. Hannes Engelbrecht - Kleincharles het my in groot strooi gehad met ‘n rugbyspelery vir die dorpspan in skooltyd.

  • 1 images