fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STEENEKAMP-Surnames-Vanne »

STEENEKAMP-Petrus-Ignatius-Lourens-1938-2006-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Allen Steenekamp Swart 14 Jul 2021_794 Petrus Ignatius Lourens STEENEKAMP b.1938 d.2006. Willie Pieterse - Oom en tannie wat so mooi kon dans op Beska. Elsie Welgemoed/Willie Pieterse - Onthou dit so goed, oom het altyd die tannie se ponie stert so vasgehou. Marle Pistorius/Willie Pieterse - Ja Willie, ek sien dit voor my geestesoog, ai watter pragtige herinneringe van sulke wonderlike mense

  • 2 images