fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STADLER-Surnames-Vanne »

STADLER-Herman-Nn-Beer-1962-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Karen Olivier-Rautenbach 16 Jul 2021_440/_441 Herman Nn Beer Stadler b.25/02/1962 d.22/02/2017. Beer het 13 nood brein operasies gehad, na een van die operasies in 1997 was hy in 'n koma sonder breingolwe. Ek moes vorms invul om masjiene af te sit, maar het elke dag die spesialis vir nog uitstel gevra. Op dag 9 stap ek by Eugene Marais se ICU in (die personeel het my al so goed geken dat ek vrylik in en uit kom gaan) sy bed is leeg. Ek was histeries en het gedink hy is dood, maar hy was in saal 6, sit regop en eet rooi jelly! Hy is in 2015 gediagnoseer met 'n baie rare pankreas gewas, hy het tot die dag voor sy dood nog gewerk by Medupi. En nooit een dag gekla nie

  • 2 images