fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SPIES-Surnames-Vanne »

SPIES-Philippus-Hendrik-1932-2020

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 11 Des 2020 In Liefdevolle Herinneringe Aan Philippus Hendrik SPIES Gebore: 30 Mei 1932 Oorlede: 05 Desember 2020 Ons innige meegevoel aan die familie van Oom Philippus in die hartseer tyd. Oom Philippus is van Humansdorp en sy troosdiens is privaat. Rus sag en in vrede

  • 1 images