fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SOLOMON-Surnames-Vanne »

SOLOMON-Gerrit-Nn-Solly-Nn-Seun-1979-2009-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Ansie Solomon 15 Jul 2021_597 Gerrit Nn Solly Nn Seun SOLOMON Gebore 26 Jun 1979 Oorlede 28 Des 2009. Ons twee seuns. Amelia Botha - Sydney het 'n sagte siel gehad... Michelle Joubert Theron - Mooiste hart. Baie liefde vir hom gehad X. Hannes Janse van Rensburg - Ek onthou met my hele wese. Ek sien die prentjie toe julle van die dokter af by die pastorie stop. Mabel Swart - Gone too soon!!!!
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Nadine Murphy 15 Jul 2021_639 Gerrit Solomon b.26 Jun 1979 d.28 Des 2009. Tragiese motorfiets ongeluk. My liefste boetie. Hy het my altyd laat lag! Annatjie Harmse Mulder - Jam ek vra Het sy ma. by hosp gewerk Kan nou ni ha naam onthou. Nadine Murphy/Annatjie Harmse Mulder ja sy het – Isa. Annatjie Harmse Mulder/Nadine Murphy - Dankie jy Sy oorl net voor ha dogt se matriek afskeid So lek sa ha gewerk Baie respek vi ha gehad Sy was so opgewonde oor die pakkie wat sy vi ha dogt gemaak het. Nadine Murphy/Annatjie Harmse Mulder - Was my ma. Mis haar vreeslik baie. Annatjie Harmse Mulder/Nadine - Sal jou glo Sy was mal oor dai lied I will walk 500 miles Ken nie regte naam As ek dai lied hoor dan loop die trane. Nadine Murphy/Annatjie Harmse Mulder - Ja, selfde. As ek dit hoor dink ek aan haar

  • 2 images