fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SNYDERS-Surnames-Vanne »

SNYDERS-Wynand-1915-2002-M

Geneem vanaf Facebook "South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe". Erkenning vir die bydrae aan: Nico Greyling 8 Oct 2021_77 – Wynand Snyders 1915-2002

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Annetjie Smith 15 Jul 2021_659 Wynand Snyders b.1915 d.2002. Ja my ou Pa Wynand Snyders sal jou ook nooit kan vergeet nie mis al die dinge so baie en sy stout wees lief hom vir altyd. Rina Davies - Kan die oompie nog onthou. Het altyd so hard gepraat met almal as hy die bank binne gekom het en altyd vir ons sakke lemoene ens gebring. Koos Meyer - En die potjie taxi snuif.. Susan Snyman - Oom Wynand en Tannie Toetie was sout van die aarde. Baie goeie vriende van my ouers gewees. Sal hulle ook nooit vergeet nie

  • 3 images