fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SNYDERS-Surnames-Vanne »

SNYDERS-Lenie-0000-0000-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Selma Struwig 22 Jul 2021_70/_71 Lenie SNYDERS b.0000 d.0000. Susan Loots - Was so lief vir hulle. Kan nog onthou met my eerste swangerskap her tannie Lenie saam my gery on n tester te koop. Die opgewondenheid was so lekker om saam hul te deel. Selma Struwig/Pieter en Susan Loots - so lekker om hierdie onthou te lees. Dit was net my Ma daai. Susan Loots/Selma Struwig - ja nee Selma. Baie sterkte mis die oefengroep so baie. Sampat Meiring - Ai Stef en Lenie ... Philip en Stef was goeie vriende en kolegas. Selma Struwig/Sampat Meiring - ja Tannie, hul was vir verseker, en ek is dankbaar daarvoor. Sampat Meiring. Wilma M. Van Rooyen - Baie goeie mense, goeie vriende van ons gesin, Paula Vreugdenburg en Koos Vreugdenburg. Selma Struwig/Wilma M. Van Rooyen het altyd lekker saam jul gekuier. Wilma M. Van Rooyen/Selma Struwig - goeie tye saam met julle gehad. Cecilia Cartucho Vd Westhuizen - Aai tog dis baie hartseer om ouers so vroeg te verloor. Dink aan julle. Wilma Marais - Twee liewe mense gewees, altyd vriendelik. Pine Petzer - Het nie geweet nie. Was regtig goeie mense gewees. Hartseer. Tinkie Pretorius - Het nie geweet wat het met Lenie gebeur. Frans Snyders/Tinkie Pretorius - sy het kanker gehad. Hester Human - Ek was vir hierdie mense baie lief ... baie goeie gesin .... Sandra Geyser - Sulke goeie mense gewees! Rentia Steyn - Ai het nie geweet nie. Het saam Lenie gewerk. Hartsmense.. wat het gebeur... Renate Van Tonder. Wilma Liebenberg Schutte - My gunsteling oom en tannie. Altyd lekker gekuier by hulle as kind. My ouers en hulle was huis vriende. Selma Struwig/Wilma Liebenberg Schutte - ek onthou dit Baie goed!. Corne De Swardt - Dierbaarste mense!!. Lianie Du Toit - Dit het soos huis gevoel in Oom Stef en Tannie Lenie se huis. Die liefste mense...en oom Stef wat die stof onder ons jonges uit gehardloop het!! Selma Struwig en Frans Snyders my hart bloei saam julle. Ek het darem nog my pa maar my ma los n bitter groot leemte!!! Susan Bekker - Twee pragtige mense sy was so goed met die kleintjies en wiskunde. Barbara-Ann van Biljon - Stef en Lenie, ons liewe Skoonsus en Swaer. Mis die lekker saam braaivleis tye en ons klomp onnutsige kinders wat so kon kuier en dans. Bianca Lingenfelder van Biljon - ons sal hul nooit vergeet. Susan Bekker. Daan En Belinda Ferreira - Twee liewe mense ons het so lekker saam gehardloop. Goeie dae gewees. Pine Petzer - Pragtige mense en gelowig ook. Ferdie Besseling - Dit is so! Dankie oom Pine. Ria Lottering - Pragtige mens!

  • 2 images