fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SNYDERS-Surnames-Vanne »

SNYDERS-Kotie-1922-2021-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nadine Schoeman 17 Jul 2021_347/_348/_349 Kotie SNYDERS b.1922/08/14 d.2021/07/07. Ouma se “kowee” sal ons nooit vergeet. Sonkring is leeg sonder ouma. Magda Koekemoer - Ai Nadine, sterkte en ons innige simpatie! Lizette van Niekerk - So jammer om te hoor. Gaan vir my moeder n groot skok wees. Liefde vir julle almal

  • 3 images