fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SMITH-Surnames-Vanne »

SMITH-W-H-1974-1992-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Ian Besseling 23 Jul 2021_112H. SMITH b.1974/02/12 d.1992/10/07. "All give some but some gave ALL”. My ou groot vriend, sal jou vir altyd onthou en mis, jy was 'n YSTER! Tot ons mekaar weer sien – Ferdie. Nelanie van Schalkwyk - Ek onthou vir Willie. Ian Besseling - Hy was 'n masjien in ons tyd. Hy het 110kg geweeg en die 100m onder 11s gehardloop. En eintlik was spiesgooi en discus sy items. Sal nooit vergeet hy het in 1991 die 100m, Spiesgooi en discus op Interhoër gewen nie. Elusha Muller - Jis hy was dan só jonk......? 100m onder 11 sec Quanne Vorster hierdie mannetjie sou 'n draai om jou hardloop want hy hardloop 100m in 11sec... Hê, sou ge- like het om hom te ontmoet. Pine Petzer - Briljante seun gewees met baie talent. Hy was ‘n besonderse rugby speller. Dit is ‘n groot verlies gewees. Tot ons weer sien, Willie. Lily Ethienne Erasmus - Ou Willie was ‘n smart ou en ‘n goeie pel. Groot seun met ‘n klein hartjie. Matt Venter - Baie dankie Ferdie vir hierdie plasing. Ek het ‘n foto van hom gehad en verloor. Ons ou groot pel deur dik en dun. Mis hom nogsteeds

  • 1 images