fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SMITH-Surnames-Vanne »

SMITH-Jeanette-Elizabeth-1987-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 30 Jul 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Jeanette Elizabeth SMITH Gebore: 4 Junie 1987 Ewige Rus: 23 Julie 2021. Ons bede met die familie en vriende van Jeanette in die hartseer tyd. Jeanette is van Jeffreysbaai en haar diens vind plaas Saterdag 30 Julie 2021 vanaf Jeffreysbaai. Rus sag en in vrede

  • 1 images