fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SMIT-Surnames-Vanne »

SMIT-Jorrie-Nn-Jorrels-Nn-Jors-1968-2012-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Griet Smit 18 Jul 2021_735 Jorrie Nn Jorrels Nn Jors Smit b.17-12-1968 d.14-03-2012. Steven Aucamp -My oom Jorrels hoe kan ek vergeet ai ja dit was sad. Steven Aucamp - Ai nig hoe kon ek jou pa vergeet. Lauren Hart - Kosbaar. Jinne Griet jy is nou ‘n pragtige jong dame ek is nie seker of jy my onthou nie. Nico Kruger - Jors my Molatedi maat

  • 1 images