fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SMIT-Surnames-Vanne »

SMIT-Chris-1947-1996-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nina Klopper 15 Jul 2021_630 Chris Smit Gebore 13/12/1947 Oorlede 18/09/1996. My pa. Oorlede aan Susan Van Dyk - My heel eerste toesighouer gewees. Benita Du Plooy/Susan Van Dyk - Ai hoe lank terug laat jy my nou onthou. Ek onthou jou so goed en dat hy jou toesighouer was. Mirelda Troskie - Onthou jou pa Nina. My ma het nog kontak met jou ma

  • 1 images