fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SMALL-Surnames-Vanne »

SMALL-Linda-Nn-Heksie-0000-2014-F

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Marietjie Jooste 14 Jul 2021_973 Linda Nn Heksie SMALL b.0000 d.08/2014. Colette Wannenburg Botha - Ou Heksie ... ai dolla mis jou mos nogsteeds. Chante De Bruyn - Ai my oom en tannie ons mis julle elke dag... Julle was nie net my peet ouers nie maar rol modelle wat bewys het dat mens elke dag moet leef met ‘n glimlag en ‘n huppel in jou stap.. Tannie linda, ai hoe wens ek jy was nog hier dat jy my soveel meer kon leer van kuns soos toe ek ‘n klein kabouter was wat gehelp het in tannie se feetjie tuin. En oom henkie, hoe ek wens ek kon net nog 1 keer een van oom se teddy bear hugs kry daars nie woorde vir hoeveel ons julle mis nie. Elsofé Stephens - Ai tannie Linda... mis haar nog so baie

  • 2 images