fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SLABBERT-Surnames-Vanne »

SLABBERT-Cornelia-Nn-Corrie-0000-2016

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 24 Nov 2016 Tannie (Corrie) Cornelia Slabbert is sag heen. Ons bede is met haar familie, Renier Slabbert haar seun, Emce, haar dogter en die res van haar familie. Haar gedenkdiens vind plaas, Dinsdag 29 November 2016 vanuit Eeden Glen om 14:00. Mooi loop tannie Corrie, rus nou sag en in vrede

  • 1 images