fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SCHOLTZ-Surnames-Vanne »

SCHOLTZ-Chris-0000-2015-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Erna Wessels de Kock 14 Jul 2021_682 Chris Scholtz b.0000 Oorlede Mei 2015. Ina Vermaak - Nee ek het ook nie geweet Chris is meer met ons nie! Oooeee Chris was ‘n dierbare vriendelike en liefdevolle mens om voor te gewerk het! Chris het sy mense met respek behandel! Ag ou Chris was net een word FANTASTIES! Goeie BAAS gewees. Marissa van der Merwe - Ek onthou hom. Elize Ferreira Combrinck - Man met die mooiste hart

  • 1 images