fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SCHOEMAN-Surnames-Vanne »

SCHOEMAN-Casper-Nn-Cas-1939-2020

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 13 Aug 2020 In Liefdevolle Herinneringe aan Casper SCHOEMAN (Cas) Gebore: 17 Desember 1939 Oorlede: 02 Augustus 2020 In hierdie hartseer tyd gaan ons harte uit aan die familie van oom Cas. Ons is bitter jammer oor julle groot verlies. Julle is in ons gebede. Oom Cas was van Jeffreysbaai en het getrek Klerksdorp toe. Daar sal 'n private troosdiens wees ter viering van sy lewe, Vrydag 14 Augustus 2020 by die begrafplaas te Jeffreysbaai om 14H00. Rus sag en in vrede

  • 1 images