fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SCHNELL-Surnames-Vanne »

SCHNELL-Jacobus-Lodewyk(Koos)-1946-2011

Geneem vanaf Facebook South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe. Erkenning vir die bydrae aan: Alec Waldeck 17 Aug 2021_60/_61 [Koos Schnell - Jacobus Lodewyk Schnell 29/8/1946 - 24/12/2011]. G84L-YHY on Familysearch. Naomi Keyter - Ek hou van die FS verwysing. Dankie. Alec Waldeck/Naomi Keyter - Ek probeer elkeen in die wêreldwye boom inbou. Gendatabase help, maar omdat die rekords so nuut is het ek maar nog net met twee mense sukses gehad om hulle op 'n enkele punt met die boom te verbind. Maar ten minste is hulle daar verewig. Naomi Keyter/Alec Waldeck - Ek deel jou frustrasie. Maar ja hulle is daar verewig....

  • 2 images