fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SCHEPERS-Surnames-Vanne »

SCHEPERS-Gert-Jacobus-Nn-Gert-1968-2010-M

Volgens die e-pos ontvang van Hennie STEYN op 7 Jun 2022, die volgende info (met wysigings bygewerk):

Dag Pottie, Koud hier dankie. Die ou vriend van my is verlede Sondag oorlede (29 Mei 2022). Ons het hom vanoggend begrawe (7 Jun 2022). Ons is sedert Jan 1956 vriende, het saam in die Vakleerling koshuis loseer (in Vanderbijlpark). Hy het later vir jare tot ons aftrede in die (Iscor, nou ArcelorMittal, Vanderbijlpark) Tekenkantoor gewerk. Sy seun (SCHEPERS-Gert-Jacobus-Nn-Gert-1968-2010-M) is op ons sisteem, die laaitie het selfmoord gepleeg. Anna sy oorlede vrou (SCHEPERS-Anna-1940-2019-F) is ook op ons sisteem. Hy was (een van die lede in die vroee jare net nadat die Genealogie tak in Vanderbijlpark gestig is). Een van die nefies, gaan sy studeerkamer en rekenaar oorneem en kyk wat kan hy mee (kan voortgaan met sy Genealaogiese navorsing). Ek (Hennie STEYN) en Celia FOURIE was op sy begrafnis teenwoordig. Ek dink jy kan maar sy brief plaas, die res van sy familie weet nie ons bestaan eers nie. Elk geval soos jy goed dink. Vriendelike groete vir jou en Kate (Cathy). Hennie Steyn

  • 4 images