fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SCHEEPERS-Surnames-Vanne »

SCHEEPERS-Susan-Nn-Suzie-1961-2008-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Monique van Rooyen 13 Jul 2021_901 Susan Nn Suzie SCHEEPERS b.1 Mrt 1961 d.28 Nov 2008. Mis haar so.. Elusha Muller - Jaaaaaaaa die mooiste vrou ooit....ek ‘n was bitter bitter hartseer.... Shame haar kinders was nog jonk, maar as ek so kyk sou sy baie baie trots gewees het.... En bitter lief vir die kleinkinders. Hannelie van der Merwe - Aweee my Auntie Suzie, was baie lief Vir ha. Ammie Thiele - Spesiale liewe mens ....sal haar nooit vergeet nie...... Quellerie Swanepoel-Theunissen - Monique onthou nog toe jul in Kameeldoring str ingetrek ht. Ek ht nog vi jul koffie en vetkoek gebring en toe was ons vriendinne deur dik en dun. Da was huil dae en dan ook leke lag dae. Julle ht altyd so leke mt Johan en Melanie gespeel. Simone was toe ek dink 3 mnde oud. Jou ma het altyd so leke gelag. Ons ht so bja gedeel. Jo ma sou voorwaar trots op jou gewees het. Jy is bja soos sy. Liefde

  • 1 images