25.11.1912 - 08.05.1985 (72j 5m 13d) Datum / Date: 11.05.1985 Diens / Service: Ned. Herv. Kerk, Goedehoop Gemeente, Secunda Begraafplaas / Cemetery: Trichardt Draers / Pallbearers: VAN DER MERWE - GROBLER - VISSER - RETIEF - JACOBS - SCHABORT - VAN NIEKERK - DU PLESSIS Bedankings / Words of Thanks: Pieter CROTS Hy was lidmaat van die NG Kerk maar begrawe uit die NH Kerk omdat Trichardt se NG Kerk te klein sou wees vir die begrafnis a.g.v. sy gewildheid.