fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » SAMPSON-Surnames-Vanne »

SAMPSON-Deon-1968-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 13 Des 2018 Deon SAMPSON Gebore 10.09.1968 Oorlede 05.12.2018 Ons bede is met Deon se ouers en familie in hierdie tyd van sy afsterwe. Deon se diens vind plaas Vrydag 14 Desember 2018 vanuit die Sevendagse Aventiste Kerk, Jeffreysbaai om 10H00. Rus nou in vrede

  • 1 images