fields
Gallery »  S-Surnames---Vanne-S » STEYN---STEŸN-Surnames-Vanne »

STEYN-Willie-0000-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_497 Willie Steyn b.0000 d.12/08/2017. Nelanie van Schalkwyk/Willene Steyn - Help ons asb met die geboorte en sterf datums xx. Willene Steyn/Nelanie van Schalkwyk - Totie Steyn d.6/02/2020 Willie Steyn d.12/08/2017. Helga Barnard Uys/Willene Steyn - Hulle was die wonderlikste mense. Elmarie Eybers - My Bure Ai my hart nog steeds so seer oor hulle twee Was bitter lief vir hulle Mis Ta Totie se lekke soet Rooibostee en geselsies. Willene Steyn/Elmarie Eybers - Dankie buurvrou my hart is nog bitter seer oor hulle. Petro Bezuidenhout - My harts mense Ai ek mis haar ongelooflik baie sy het altyd raad gehad maak nie saak wat nie en altyd vriendelik,hulle deure was altyd oop jy kon enige tyd dag of nag daar kom en dan kry jy lekker tee/koffie en iets te eet, Totie het die mooiste hart gehad wou altyd almal help en het so baie liefde gehad om te gee verlang ongelooflik baie na haar. Alet Olivier - Was so bitter lief vir ha gewees sy kon die lekkerste tee maak het soveel liefde gehad vir mense wou almal help vriendin mis jou tot ons wees sien lief jou

  • 1 images