fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » ROUX-Surnames-Vanne »

ROUX-John-1945-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 5 Aug 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan John ROUX Gebore: 7 Junie 1945 Ewige Rus: 28 Julie 2021. Ons innige meegevoel aan die familie en vriende van John in die hartseer tyd. Hy is van St. Francisbaai en sy troosdiens is privaat. Rus sag en in vrede