fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » ROUX-Surnames-Vanne »

ROUX-Johan-Robert-Nn-Robin-1941-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 26 Jul 2017 Robin (Johan Robert) Roux Gebore 03.08.1941 Oorlede 21.07.2017 Ons bede is met tannie Elaine en hul kinders in hierdie hartseer tyd. Hul is woonagtig te St. Francis bay. Sy Troosdiens vind Vrydag 28 Julie 2017 plaas vanuit die Methodiste Kerk, Kempstraat, Humansdorp om 11:00. Oom Robin jy was bitter spesiaal vir die Gilbert familie. Jy gaan 'n groot leempte laat. Rus nou sag en in vrede

  • 1 images