fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » ROUX-Surnames-Vanne »

ROUX-Abraham-Johannes-Andries-Nn-Braam.André-1942-2023-M

Volgens e-pos ontvang vanaf Charlie ELS, gedateer 19 Jul 2023 om 11h38 was hy 'n vriend van hom.

Braam (aka André) ROUX is onlangs dood na ‘n beroerte. Hy was die seun van Dr Ampie ROUX, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Atoomkragraad en self ‘n deskundige op kernkrag.

    • Gebore: Johannesburg
    • Laerskool: Menlo Park
    • Hoërskool: Afrikaans Hoër Seunsskool
    • Universiteit: Stellenbosch: Meganiese Ingenieurswese
    • Universiteit: Pretoria: Honneurs en Meestersgraad
    • Werkplek: AEK (vandag genoem NECSA) 1967 - 1994
    • Daarna: Eie besigheid: Konsultant in Kernenergie vir: 1 Mitsubishi, 2 Areva, 3 Framatome en 4 Cerca
    • Afgetree: 2019

  • 9 images