fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » ROUX-LE-Surnames-Vanne »

ROUX-LE-Jacobus-1925-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 10 Sep 2018 Jacobus LE ROUX Gebore : 31 Mei 1925 Oorlede: 04 September 2018. Ons innige meegevoel aan die Le Roux familie met die verlies van oom Jacobus..Sy diens het plaasgevind te NG Kerk Jeffreysbaai op Saterdag 08 September 2018 om 10:00. Rus sag en in vrede

  • 1 images