fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » RETIEF-Surnames-Vanne »

RETIEF-Meloney-1986-2021-F

Geneem vanaf Facebook South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe. Erkenning vir die bydrae aan: Nico Greyling 8 Oct 2021_52 – Meloney Retief 1986-2021

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Fransie Riaan Viviers 5 Aug 2021_402 - Vernette Duvenhage (Bennett) 5 Aug 2021 - Om op KLANKUITSENDING van begrafnisdiens in te skakel, kliek net voor 12:00 op die onderstaande skakel en wag dat uitsending begin.

http://mixlr.com/gerefkerkmagol/

http://mixlr.com/gerefkerkmagol/...

Om op VIDEO-UITSENDING van begrafnisdiens in te skakel, kliek net voor 12:00 op twitch.tv/gkmagol en volg op rekenaar of selfoon. Opnames word by volgende skakel gestoor en kan na uitsending gekyk word: https://1drv.ms/u/s!AtJ48ei2tZE9aFa5s6yB4oJaIzU?e=EsY0Y6. — with Meloney Barrett Retief.

Jeanette Prinsloo/Jana Louw/Sampat Meiring - Baie dankie. Lizell Blignaut - Baie dankie. Lizell Blignaut - Hi Vernette, maak asb dat ons kan share asb. Lizell Blignaut - Baie dankie. Jolene Shepherd - Ai mensie.... Jana Meiring Meyer - Hi Vernette, mag ek vra wat gebeur het, ons was saam in kliniek. Vernette Duvenhage - Jana Meiring Meyer Goeie dag Jana, Meloney het C-19 gehad. Jana Meiring Meyer/Vernette Duvenhage sooo jammer. Lieflike mensie. Juane De Jager . Eliztien Erasmus-van Der Walt - Steeds so onwerklik... Helen Smuts - So sorry for your terrible loss. Vernette Duvenhage - Kan nie glo ons sê vandag tot weersiens nie . Jana Meiring Meyer - Baie jammer vir jul verlies, sterkte aan die familie. Ita Oberholzer - Dink aan almal van julle vandag. Reinette Bezuidenhout Bennett - Jolene Shepherd. Elaine Nel/Ankia Brooks - Leney, jy is die braafste dogtertjie! Jy het pragtig gesing!!! Knop in my keel... Jou mamma is verseker so so trots op jou

  • 2 images