fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » REPKO-Surnames-Vanne »

REPKO-Dirk-1937-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 16 Nov 2017 Dirk REPKO Gebore 27.11.1937 Oorlede 14.11.2017 Ons innige meegevoel met tannie Marjory en hul dogter Sharon Repko met die heengaan van oom Dirk. Hul is hier van Jeffreysbaai en sy troosdiens vind plaas Vrydag 17 November 2017 plaas vanuit die Baptiste Kerk, Jeffreysbaai om 11h00. Dirk rus nou sag en in vrede

  • 1 images