fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » RENSBURG-VAN-Surnames-Vanne »

RENSBURG-VAN-Piet-Nn-Pieta-1957-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Lynette Janse van Rensburg 22 Jul 2021_198 Piet Nn Pieta VAN RENSBURG Gebore: 24/02/1957 Oorlede: 02/03/2020. Wou sommer net nog 'n onthou opsit, jy was net so enig in jou soort. Almal mis jou. Niel D Wet - Ag nee, het ook nie geweet. Lida Jordaan Van Aswegen - Ai was ‘n groot maat gewees... Het altyd tyd gehad vir sy familie en vriende. Jan Vreugdenburg - My vriend en oud werks kollega. 'n Vriend deur dik en dun. Hy het altyd tyd gemaak om te kuier en te bel. Ons mis jou elke dag. Rus in vrede Piet. Hester Allers - baie goeie mens gewees. Bets Erasmus - Mis jou Pieta. Carl van Vuuren - Was sy bynaam nie Piet schemes nie? Lukas Steyn/Carl van Vuuren ek dink jy verwar hom met die ander Piet. Die Piet se planne het altyd gewerk. Skuus Lynette Janse van Rensburg ek kom nou van die kant af in, maar dit is hoe ek Piet onthou. Lynette Janse van Rensburg/Lukas Steyn - geen probleem, ken nie die bynaam nie.

  • 2 images