fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » RENSBURG-VAN-Surnames-Vanne »

RENSBURG-VAN-Johan-1935-2012-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Francois en Irmi Drotskie 18 Jul 2021_318/_319 Johan VAN RENSBURG b.11/01/1935 d.20/06/2012. Families word weggeruk van mekaar…te vroeg of wreed maak nie saak… weg is weg, vir ewig! Die hartseer en verlange bly by ons almal! Hulle het nie in Ellisras gebly nie, maar was Bosvelders in murg en been. Annie Nel Pieters - Sal altyd in ons harte bly. Gloudie Thomas - Verlang so baie na hulle. Veral noudat ek in hulle huis woon op die plaas. Sunette Lyon Pretorius - Sal nooit daardie hartseer dag vergeet wat so baie dinge verander het nie

  • 6 images