Geneem vanaf Facebook South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe. Erkenning vir die bydrae aan: Alta Du Buson Roux 11 Aug 2021_265/_266 [Hendrik Jacobus JANSEN VAN RENSBURG 1944-2018]. Adèle Vorstman/Alta du Buson Roux, dankie vir die deel. Het u miskien nog Jansen van Rensburg begrafnis briewe? Alta Du Buson Roux/Adèle Vorstman doen jy al die v Rensburgs? Alta Du Buson Roux/Adèle Vorstman nul agt twee 844 5195 asseblief.