fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » RENSBURG-JANSEN-VAN-Surnames-Vanne »

RENSBURG-JANSEN-VAN-At-1946-2007-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Angelique Botha 17 Jul 2021_294/_295 At JANSEN VAN RENSBURG Gebore: 1946-10-18 Oorlede: 2007-01- Geliefde man, pa en oupa. Hy het al die jare op Grootegeluk (Exxaro) gewerk. My Oupa het die krag van ‘n reus gehad, maar was so saggeaard. Hy kon van gebreekte harte tot enjins regmaak. Hy was baie lief vir sy vrou Hannie Jansen van Rensburg, sy kinders, treine, plaat-musiek, sy tuin en sy hoenders. Ek sal altyd sy intieme gesprekke met God onthou, terwyl hy onder sy motor lê en aan iets peuter. Grootste bederf was as hy ons laat "perdjie ry" het op sy been. Baie liefde xxx

  • 2 images