fields
Gallery »  R-Surnames---Vanne-R » RENSBURG-JANSE-VAN-Surnames-Vanne »

RENSBURG-JANSE-VAN-Cornelius-Johannes-Nn-Corrie-1955-2018-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelis Janse van Rensburg 13 Jul 2021_210 Cornelius Johannes Nn Corrie JANSE VAN RENSBURG b.24 Mrt 1955 d.11 Feb 2018. Pa sal vir ewig gemis word. Sonja Moolman - Groot man met die mooiste en kleinste hartjie. Lekker saam met hom gewerk. Riana Joubert van Rensburg - Mis jou drukkies geweldig bokka. Pine Petzer - My vriend. Carla Pansegrouw du Plessis/Nelis Janse van Rensburg - ek sien jou in jou pa! Tahlita Janse van Rensburg - Hoe sou oupa haar dogtertjie geniet het. Ek verlang ons lekker kuier en Korea sessie. Rene Janse van Rensburg - Ou Grote, jou plekkie sal altyd in my hart wees. Jy was die boetie wat ek nie gehad het nie. Kan net dink hoe hou jy, Quini, Kotie en oupa Tool al die engeltjies op hulle tone

  • 1 images