fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRETORIUS-Surnames-Vanne »

PRETORIUS-Philippus-Theunis-1933-1968-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: AnneMarie Janse van Rensburg 9 Aug 2021_73 Philippus Theunis PRETORIUS Gebore 23/08/1933 Oorlede 27/10/1968. Ronel Cilliers Dickinson - Wat n mooi man was hy nie! Kan sien waar almal hulle trekke vandaan gekry het. AnneMarie Janse van Rensburg - Dankie Tannie wens net ons kon hom geken het. Carel Renier Viljoen - Was dit tannie Annetjie daar naby Beska se man?

  • 1 images