fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRETORIUS-Surnames-Vanne »

PRETORIUS-Lettie-1938-2015-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Theuns Pretorius 18 Jul 2021_121 Lettie PRETORIUS b.18,07,1938 d.25,12,2015. Rachel Grobler - Ons bure gewees baie oulike sagte mense. Riana Van der Merwe - Tannie Lettie was so klein en fyn, maar een van die sterkste vroue wat ek ooit geken het. Sy het 'n belangrike rol gespeel in haar gemeenskap en het vir my baie beteken daar langs die Limpopo. Ek was só lief vir haar. Hannes Pretorius - Ek het daai strap n paar keer gekry ek ken hom goed sy weet hoe werk hy my liewe tannie en oom tot ons weer sien ek hoop die strap het gebly

  • 1 images