fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRETORIUS-Surnames-Vanne »

PRETORIUS-Jan-1940-1986-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Rothea Nel Grobler 13 Jul 2021_538 Jan PRETORIUS b.6 Apr 1940 d.26 Aug 1986. Nedbank. Kanker. Annelize Van Biljon Smit - Ag was so lief vir hom en tannie Lettie. Groot tjom van my pa gewees. Charmain Wilson Robbertse - Ek was tot die dood toe bang vir hom toe ek by Nedbank gewerk het. Was ‘n sagte man maar streng, ons werk moes altyd reg wees. Christa Du Plessis - Tannie hy was so reg of weg. Charmain Wilson Robbertse/Christa Du Plessis - Hy was toe AL reeds siek, maar het altyd gehelp en enigeen van ons kon hom enige tyd raad vra. Altyd tyd gemaak vir ons

  • 1 images